Author: blaar
Mauritz Hansen rugbyweek 1-5 April 2014
Hierdie jaar vind die Mauritz Hansen rugbyweek weer plaas van 1-5 April 2014. Wedstryde vind op 1, 3 en 5 April plaas, met al die finale wedstryde oudergewoonte op die Saterdag. Dit is minder as ‘n maand voor die rugbyweek afskop en reëlings is vinnig besig om gefinaliseer te word. Meer inligting sal deurlopend op […]
ContinueSaterdag 6 April
Mauritz Hansen 15-tal vir 2013 18:15 Prysuitdeling 18:00 1ste span HTS Middelburg teen Wonderboom Eindstryd eindig die wedstryde van die 2013 Hansieweek op ‘n hoogtepunt – HTS Middelburg wen 34 – 3. Baie geluk aan Ruan du Plooy wat speler van die wedstryd is. 17:00 O/16 eindstryd tussen HTS John Vorster en HTS Middelburg – […]
Continue2 April 2013
18:15 Hondevertoning saam met die SAPD. Die SAPD het 20 honde gebring wat in ‘n optog betrokke was tydens die openingsseremonie. Retha van Rensburg van Fabi uitrusters het met die idee gekom om ‘n hond te skenk aan die SAPD om te dien as ‘n spesialis hond in die wildtuin vir Renosterbewaring. 18:00 1ste span Zwartkop wen HTS Rustenburg […]
ContinueHond word geskenk aan SAPD vir Renoster bewaring
Retha van Rensburg van Fabi uitrusters het met die idee gekom om ‘n hond te skenk aan die SAPD om te dien as ‘n spesialis hond in die wildtuin vir Renosterbewaring. Die insameling van fondse nodig vir die aankoop van die hond gaan behartig word deur Fabi uitrusters wat ‘n gedeelte van hul verkope tydens die […]
ContinueWedstrydbepalings vir 2 April 2013
Die wedstrydbepalings vir die eerste dag se wedstryde op die 2013 Mauritz Hansen rugbyweek is nou gepubliseer. Kliek hier om na die wedstrydbepalings te kyk. Soos wat die uitslae bekendraak, sal dit op die webwerf opgedateer word.
ContinueProgram vir die Mauritz Hansen rugbyweek van 2 tot 6 April 2013
Dinsdag 2 April 2013 07:00 tot 8:30 Aankoms en registrasie by skool 08:30 Afrigters vergader 09:00 tot 10:00 Registrasie by koshuise en vakansie-oorde 09:00 Wedstryde begin 10:00 tot 14:00 Middagete by stalletjies 10:00 Neem van spanfoto’s in skoolsaal 15:00 tot 17:30 Aandete by Koshuis 18:00 Aantree vir openingseremonie 18:45 Openingseremonie 19:30 Openingswedstryd 20:30 Gaste en Beamptes na Lapa 22:30 Stiltetyd 23:00 Ligte uit Woensdag 3 […]
ContinueSpanne bevestig vir 2013 rugbyweek
Die volgende spanne is reeds bevestig vir die Mauritz Hansen rugbyweek wat van 2-6 April plaasvind: Skool O/14 O/15 O/16 2de 1 ste Totaal Bastion 1 1 2 Carletonville 1 1 Dinamika 1 1 1 3 Ermelo 1 1 Gerrit Maritz 1 2 1 1 1 6 Fochville 1 1 1 1 1 5 Hans […]
ContinueFoto’s van 2012 pryswenners
Hier is foto’s van die pryswenners van die 2012 Mauritz Hansen Rugbyweek.
Continue