Program 2016
Program : Dinsdag 29 Maart 2016
07:00-08:15 – Aankoms en registrasie by Hoërskool Hans Strijdom
07:30 – Rugbywedstryde begin op A-, B-, C- en D-velde
08:00 – Hokkiewedstryde begin op A hokkieveld
08:30 – Rugby-afrigtersvergadering in saal
08:15 – Hokkie-afrigtersvergadering in studiesaal
(1 verteenwoordiger van elke skool moet teenwoordig wees)
9:00-10:00 – Registrasie by koshuise en vakansie-oorde
10;00-14:00 – Middagete by stalletjies
10:00 – Neem van spanfoto’s in skoolsaal
15:30-17:30 – Aandete RIBBURGER EN KOELDRANK BY RIBBURGERSTALLETJIE (KAARTJIE)
18:00 – Aantree vir openingseremonie
18:45 – Openingseremonie begin
19:30 – Wedstryde gaan voort
20:30 – Gaste en beamptes na lapa vir onthaal
22:30 – Stiltetyd
23:00 – Ligte uit
Woensdag : 30 Maart 2016
07:00 – opstaan
07:55 – Stiltetyd
08:00-10:00 – Ontbyt in koshuis
10:00-13;00 – HOKKIE afrigting. A hokkieveld.
12:00-14:00 – Middagete by stalletjies
15:00-16:30 – HOKKIE afrigting
14:00 – Afrigters gebruik dag na goeddunke
16:00-19:00 – Aandete-kospakkies afhaal by koshuis
(vleispakkies is beskikbaar)
22:30 – Stiltetyd
23:00 – Ligte uit
Donderdag : 31 Maart 2016
06:30 – Opstaan
06:55 – Stiltetyd
07:00-09:00 – Ontbyt by koshuis
08:00 – Spanfoto’s in skoolsaal geneem volgens afspraak
08:00 – Wedstryde begin (Rugby en Hokkie )
12:00-14:00 – Middagete by kosstalletjies
16:00-18:00 – Aandete in koshuis
18:00 – Wedstryde eindig
19:30 – Beamptes en gaste na lapa
22:30 – Stiltetyd
23:00 – Ligte uit
Vrydag: 1 April 2016
04:00 – Opstaan
07:55 – Stiltetyd
08:00-10:00 – Ontbyt in koshuis
12:00-14:00 – middagete by stalletjies
14:00 – Afrigters gebruik dag na goeddunke
16:00-19:00 – Aandete-kospakkies afhaal by koshuis
(vleispakkies is beskikbaar)
22:30 – Stiltetyd
23:00 – Ligte uit
Saterdag: 2 April 2016
06:30 – Opstaan
06:55 – Stiltetyd
07:00-09:00 – Ontbyt by koshuis
07:30 – Wedstryde begin Rugby
08:00 – Wedstryde begin Hokkie
12:00-14:00 – Middagete by kosstalletjies
12:30 – Finaal vir 2de spanne
13:30 – Finaal 0/14
14:30 – Finaal 0/15
15:30 – Finaal 0/16
16:30 – Finaal 1ste spanne
18:00 – Oorhandiging van trofee en pryse
19:00 – Afsluiting