Saterdag 6 April
Mauritz Hansen 15-tal vir 2013
18:15 Prysuitdeling
18:00 1ste span HTS Middelburg teen Wonderboom Eindstryd eindig die wedstryde van die 2013 Hansieweek op ‘n hoogtepunt – HTS Middelburg wen 34 – 3. Baie geluk aan Ruan du Plooy wat speler van die wedstryd is.
17:00 O/16 eindstryd tussen HTS John Vorster en HTS Middelburg – HTS middelburg wen 25 – 5! Baie geluk aan Jeandre Venter wat speler van die wedstryd is.
17:00 O/15 Zwartkops wen HTS Middelburg 15 – 5. Baie geluk aan Durandt Serfontein wat speler van die wedstryd is.
17:00 O/15 Bastion wen Gerrit Maritz 51 – 0. Baie geluk aan Renaldo Hake wat speler van die wedstryd is.
16:00 O/15 Eindstryd tussen Wonderboom en Gerrit Maritz. Wonderboom wen 46 – 7. Baie geluk aan Lee Jordaan wat vir die 2de keer aangewys is as speler van die wedstryd.
16:00 O/16 Noordheuwel wen Ermelo 29 – 0. Baie geluk aan Juandre Visagie wat speler van die wedstryd is.
16:00 O/15 Oos Moot wen Fochville 8 – 3. Baie geluk aan Johan Marais wat speler van die wedstryd is.
15:00 O/14 Eindstryd tussen Noordheuwel en HTS Middelburg – 29 – 3 vir HTS Middelburg! Baie geluk aan Uys du Preez wat sy 2de speler van die wedstryd toekenning gekry het.
15:00 O/16 Secunda wen Overkruin 31 – 5.
15:00 O/15 Secunda wen Dinamika 22 – 10. Baie geluk aan Ricardo Steenkamp wat speler van die wedstryd is.
15:00 O/14 HTS John Vorster wen Montana 36 – 0. Baie geluk aan Dean Steinhobel wat speler van die wedstryd is.
14:00 Die eerste eindstryd wedstryde het sopas klaargemaak!
Die 2de span Noordheuwel wen HTS Middelburg. Baie geluk aan Archie Dornbrack wat sy 2de speler van die wedstryd medalje verwerf het.
14:00 O/16 Montana wen Hoogenhout 50 – 3.
14:00 O/15 Noordheuwel wen Hans Strijdom 35 – 5.
14:00 O/14 Zwartkops wen PHS 5 – 0.

13:00 1ste span Hans Strijdom wen Oos Moot 7 – 6. Baie geluk aan Morne Keyter wat speler van die wedstryd is.
13:00 O/16 Hans Strijdom wen HTS Rustenburg 32 – 0.
13:00 O/15 Hoogenhout wen Overkruin 5 – 0. Baie geluk aan Thapelo Ramonyai wat speler van die wedstryd is.
12:00 1ste span HTS John Vorster wen Zwartkops 17 – 15. Baie geluk aan Rudi Jansen van Rensburg wat speler van die wedstryd is.
12:00 O/16 Fochville wen Gerrit Maritz 27 – 0. Baie geluk aan Lourens Beyneveld wat speler van die wedstryd is.
12:00 O/15 HTS John Vorster wen Lydenburg 19 – 11. Baie geluk aan CJ Murphy wat speler van die wedstryd is.
12:00 O/14 Overkruin wen Gerrit Maritz 17 – 5. Baie geluk aan Henning Stoltz wat speler van die wedstryd is.
11:00 1ste span Overkruin wen die Rooikatte (HTS Middelburg) 29 – 24. Baie geluk aan Francois Thysse wat speler van die wedstryd is.
11:00 O/16 Zwartkop wen Lydenburg 17 – 14. Baie geluk aan Danie Aucamp wat speler van die wedstryd is.
11:00 2de span HTS John Vorster wen Hans Strijdom 11 – 7. Baie geluk aan Brian Snyman wat speler van die wedstryd is.
11:00 O/14 Hans Strijdom wen Fochville 22 – 3. Baie geluk aan Henry Kies wat speler van die wedstryd is.
10:00 1ste span Hoogenhout wen Gerrit Maritz 11 – 6. Baie geluk aan Christiaan Potgieter wat speler van die wedstryd is.
10:00 O/14 Secunda wen Dinamika 35 – 5. Baie geluk aan Arno Buys wat speler van die wedstryd is.
10:00 O/16 Oos Moot wen Dinamika 36 – 0. Baie geluk aan Delaney du Plessis wat speler van die wedstryd is.
10:00 O/14 Secunda wen Dinamika 35 – 5. Baie geluk aan Arno Buys wat speler van die wedstryd is.
9:00 1ste span Lydenburg wen HTS Rustenburg 17 – 13. Baie geluk aan Casper Aucamp wat speler van die wedstryd is.
9:00 1ste span Carletonville wen Fochville 17 – 11. Baie geluk aan Kyle Grobler wat speler van die wedstryd is.
9:00 2de span Secunda wen Gerrit Maritz 35 – 5. Baie geluk aan Rudolph van der Walt wat speler van die wedstryd is.
9:00 O/14 Oos Moot wen Lydenburg 21 – 12. Baie geluk aan Renier Troskie wat speler van die wedstryd is.
8:00 Die laaste dag van Hansieweek 2013 het aangebreek. Baie sterkte aan al die spanne!












Dit is jammer dat Wonderboom en Zwartkop nie die week teen mekaar kon speel in die Onder 15 afdeling nie – ek dink dit sou ‘n baie gepaste wyse wees om Wonderboom se sterkte te toets!
Baie geluk CJ, ons is ongelooflik trots op jou..bly altyd jou nederige self en speel jou hart uit!!