Prysuitdeling 2017

PRYSUITDELING

Spelers van die week 1e-spanne:

  • Voorspeler van die week: Rando Bergh (Hugenote)
  • Agterspeler van die week: Edmund Ludick (Oos Moot)
  • Speler van die week: Edmund Ludick (Oos Moot)

Spelers van die week – ander spanne:

  • o/14 – Ronnie Wilson (Zwartkop)
  • o/15 – Jan-Hendrik Ebersohn (Hans Strijdom)
  • o/16 – JB du Toit (Frikkie Meyer)
  • 2e-spanne – Heino Raubenheimer (Zwartkop)

Wenspanne

  • 1e-spanne – Hugenote
  • 2e-spanne – Zwartkop
  • o/16 – Oos Moot
  • o/15 – Ben Vorster
  • o/14 – Zwartkop

Will Henry Steyn wisseltrofee – skool met die beste spangees en dissipline

  • Northcliff High

Mauritz Hansen XV-tal

  1. Hendrico Snyman (Tuine)
  2. Rudi Beuidenhout (Tuine)
  3. Pieter Niemand (Hans Strijdom)
  4. Tobias Swan (Hans Strijdom)
  5. Hanro Horn (Zwartkop)
  6. Rando Bergh (Hugenote)
  7. Eduart D’Abreton (Tuine)
  8. Quintin Botha (Zwartkop)
  9. Chane Botes (Riebeeckrand)
  10. Franco Prinsloo (Riebeeckrand)
  11. Phineas Zitha (Zwartkop)
  12. Edmund Ludick (Oos Moot)
  13. Lupho Ngxotheni (Hentie Cilliers)
  14. Emile Bester (Oos Moot)
  15. Corne Aldridge (Riebeeckrand)

Toerspan na Frankryk en Spanje

  1. Hendrico Snyman (Tuine); Cole Meyer (Hugenote)
  2. Rudi Bezuidenhout (Tuine); Eduan Swart (Oos Moot); CJ Sheppard (Hentie Cilliers)
  3. Pieter Niemand (Hans Strijdom)
  4. Tobias Swan (Hans Strijdom)
  5. Hanro Horn (Zwartkop); Keenan Brand (Hans Strijdom)
  6. Rando Bergh (Hugenote); Marco Benade (Hans Strijdom)
  7. Edward D’Abreton (Tuine)
  8. Quintin Botha (Zwartkop)
  9. Charl Botes (Riebeeckrand); Adriaan Swart (Tuine)
  10. Franco Prinsloo (Riebeeckrand); Dealin Jafta (Hentie Cilliers)
  11. Hubert Cleopas (Hentie Cilliers); Phineas Zitho (Zwartkop)
  12. Edmund Ludick (Oos Moot); Juandrich Dercksen (Volkskool Heidelberg)
  13. Lupho Ngxotheni (Hentie Cilliers)
  14. Emile Bester (Oos Moot)
  15. Corné Aldridge (Riebeeckrand); Austin Adams (Hentie Cilliers)

Foto’s van die prysuitdeling

 

Vereer vir hulle bydrae

Tydens die Openingseremonie van die 25e Mauritz Hansen rugbyweek is die 10 groot geeste in die geskiedenis van Hans Strijdom rugby vereer vir hulle bydraes tot die skool se rugby, asook Mnr. Mauritz Hansen self. Elkeen het ‘n spesiale trofee ontvang van Mnr. Rudolf de Vos, organiseerder van die week.

 

Top span van alle tye gekies

Daar is ook ‘n span gekies deur Mnr. Mauritz Hansen self wat hy beskou as die beste spelers in hulle posisies in die skool se geskiedenis. Elke speler het ‘n gedenktrui ontvang tydens die seremonie van Mnr. Rudolf de Vos, organiseerder van die week.

 

Naas Botha standbeeld onthul

Die standbeeld van Naas Botha wat deur die Herman Brauer Trust aan die skool geskenk is, is vanaand onthul deur Mnr. Mauritz Hansen en Mnr. Brauer se kleinseun, Mnr. Gerrie Calitz.

IMG_8245