Grootste skole-rugbyweek in die wêreld oor 2 weke
Dit is minder as 2 weke voor die Mauritz Hansen Rugbyweek vir 2011 afskop. 80 spanne neem deel en die week is weer die grootste skole-rugbyweek in die wêreld. Alle uitslae sal hiergepubliseer word kort na die wedstryde. Ons gee ook die speler van die wedstryd en kommentaar oor die wedstryde op die A-veld. Volg […]
Continue