2012 reëlings skop af – 20 jaar bestaan

Die reëlings vir die Mauritz Hansen rugbyweek in 2012 het in alle erns afgeskop en daar is reeds meer as 90 spanne wat navraag gedoen het om deel te neem aan hierdie groot geleentheid. Hieronder is ‘n brief van die organiseerders. Klik op die brief om dit te vergroot.

Continue

Aksie-foto’s navrae

Die aksie-foto’s is geneem deur Platinum Photography. Hulle kan gekontak word op 012 549 7873. Hulle het nog honderde ander foto’s beskikbaar.

Continue

Die Mauritz Hansen-vyftiental

Die Mauritz Hansen-vyftiental word gekies uit al die eerstespanspelers wat deelneem aan die week. Dit is die beste spelers in elke posisie deur die week. Die span word aangewys deur ‘n paneel van onafhanklike keurders. 1 – Stefan Steenberg (HTS Vereeniging) 2 – Timothy Nhlapo (Zwartkop) 3 – Andries Schutte (Hoogenhout) 4 – Eloff Meyer […]

Continue

Prysuitdeling

Spelers van die week: o/14 – Alwyn de Klerk (John Vorster) o/15 – Lean Claassen (Tuine) o/16 – Jinx Molapo (Ben Vorster) 2de-spanne – Trevor Nkamba (Ben Vorster) Eerstespanne – Ian le Grange (Hans Strijdom) Spanne van die week: 2de-span: Ben Vorster o/14-span: HTS John Vorster o/15-span: Brandwag o/16-span: Ben Vorster Eerstespan: Noordheuwel

Continue

Saterdag op die Mauritz Hansen rugbyweek

[liveblog] Goeie more uit Naboomspruit, waar die eerste wedstryde aan die gang is op die laaste dag van die 19de Mauritz Hansen rugbyweek. Ons het al 80 wedstryde afgehandel! Dit is halftyd en op die A-veld is dit Tuine se eerstespan wat voorloop 17-3 teen Gerrit Maritz. Die eindtellings en spelers van die wedstryd word […]

Continue

Vrydag – af dag en voorbereiding

Vandag vind geen wedstryde plaas op die Mauritz Hansen rugbyweek nie. Die spanne berei voor vir die finale rondte wedstryde wat Saterdag 8h00 afskop. Die wedstrydbepalings is reeds op die webwerf en die uitslae van die vorige 2 dae se wedstryde ook. Besoek ons webwerf Saterdag deur die dag – soos die wedstryde vorder word […]

Continue

Donderdag op die Mauritz Hansen rugbyweek

[liveblog] Goeie more hier uit Naboomspruit waar die tweede dag se wedstryde al goed aan die gang is. Ons uitslae is op datum (uiteindelik), maar ons sal nog die spelers van die wedstryd op datum kry. Vandag se uitslae behoort vinniger opgedateer te word. Dit is al klaar ‘n lekker warm oggend hier in die […]

Continue

Woensdag – af dag en atletiek kaskenades

Na gister se rugby is dit vandag ‘n bietjie tyd om te rus, die wonde te lek en die kranklikes te dokter. Vir vermaak is daar vanoggend atletiek items waaraan die verskillende spanne deelneem. Later deur die oggend meer daaroor. Die wedstrydbepalings vir Donderdag word tans opgedateer en behoort teen 10h00 vanoggend hier op die […]

Continue

Nog net 1 dag voor ons afskop

Die eerste wedstryde van die 19de Mauritz Hansen rugbyweek skop oor minder as 24 uur af. Die lang wag is verby en die laaste  voorbereidings is reeds getref. Alles is gereed vir die 80 spanne wat binnekort in Naboomspruit opdaag. Ons sien uit na opwindende rugby en wens alle spanne voorspoed toe.

Continue