Donderdag op die Mauritz Hansen rugbyweek
[liveblog]
Goeie more hier uit Naboomspruit waar die tweede dag se wedstryde al goed aan die gang is. Ons uitslae is op datum (uiteindelik), maar ons sal nog die spelers van die wedstryd op datum kry. Vandag se uitslae behoort vinniger opgedateer te word.
Dit is al klaar ‘n lekker warm oggend hier in die Bosveld en die manne gaan hard werk op die veld vandag. Die eerste wedstryde van die dag is ook al verby.
@hansieweek wat is die score overkruin en oos moot
@hansieweek wat is die score overkruin en oos moot