Geskiedenis
Geskiedenis van Mauritz Hansen Rugbyweek
2013 is dit die 21ste keer dat die Mauritz Hansen Rugbyweek aangebied word
Die Rugbyweek is in 1993 begin en 16 spanne het aan die week deelgeneem
Die Rugbyweek het toe bekend gestaan as die Hansieweek en is begin deur Mnr Mauritz Hansen en Lofty Koorzen.
2001 is hierdie week se naam verander na die Mauritz Hansen Rugbyweek.
In 2008 het 82 spanne aan die rugby week deelgeneem wat die Mauritz Hansen Rugbyweek die grootste Rugbyweke in die Wêreld gemaak het.
Gedurende 2010 neem 72 rugbyspannne aan die rugbyweek deel.
Tydens die week het verskeie gassprekers al opgetree:
- Uli Schmidt
- Joost vd Westhuizen
- Pieter Hendriks
- Kobus Wiese
- Ian Mcdonald
- Krynauw Otto
- Adriaan Richter
- Frik du Preez
- Thys Lourens
- Boet Fik
- Wynand Claasen
- John Williams
- Andre Watson
- Willem Boshoff
- Jannie de Beer
Gedurende die 2010 Rugbyweek was Barry Honan, voormalige Wallabie speler en toe Direkteur van die Gold Cost Tournament van Australië en afrigter van die New South Wales Western Blue Healers rugbyspan die gasspreker gewees.
Vorige wenners van die week:
1993
- 1ste span H/S Transvalia
- O/15 span H/S Brandwag
1994
- 1ste span H/S Transvalia
- O/15 span H/S Hans Strijdom
– 1995
- 1 ste span H/S Wolmaransstad
- O/15 span H/S Brits
– 1996
- 1 ste span H/S Hans Strijdom
- O/15 span H/S Lichtenburg
– 1997
- 1 ste span H/S Klerksdorp
- O/15 span H/S Oos Moot
– 1998
- 1 ste span H/S Klerksdorp
- O/16 span H/S Klerksdorp
- O/15 span H/S Klerksdorp
- O/14 span H/S Hans Strijdom/Overkruin
– 1999
- 1ste span H/S Klerksdorp
- O/16 span H/S Klerksdorp
- O/15 span H/S Klerksdorp
- O/14 span Pietersburg H/S
– 2000
- 1 ste span HTS John Vorster
- O/16 span H/S Transvalia
- O/15 span H/S Klerksdorp
- O/14 span H/S Klerksdorp
– 2001
- 1 ste span Pietersburg H/S
- O/16 span Pietersburg H/S
- O/15 span Pietersburg H/S
- O/14 span HTS John Vorster
– 2002
- 1 ste span H/S Bastion
- O/16 span HTS John Vorster
- O/15 span H/S Bastion
- O/14 span H/S Bastion
– 2003
- 1 ste span HTS John Vorster
- O/16 span HTS John Vorster
- O/15 span H/S Jeugland
- O/14 span H/S Transvalia
– 2004
- 1 ste span H/S Driehoek
- O/16 span HTS John Vorster
- O/15 span H/S Hans Strijdom
- O/14 span Noordheuwel
– 2005
- 1 ste span HTS John Vorster
- O/16 span H/S Zwartkop
- O/15 span HTS John Vorster
- O/14 span H/S Centurion/ Pietersburg H/S
– 2006
- 1 ste span H/S Hans Strijdom
- O/16 span H/S Hans trijdom
- O/15 span HTS Rustenburg
- O/14 sspan H/S Hugenote
– 2007
- 1 ste span HTS Rustenburg
- O/16 span H/S Hoogenhout
- O/15 soan H/S Oos-Moot
- O/14 span H/S Oos-Moot
– 2008
- 1ste span H/S Oos-Moot
- O/16 span HTS John Vorster
- O/15 span H/S Oos-Moot
- O/14 span H/S Ben Vorster
– 2009
- 1ste span H/S Oos-Moot
- 2de Span H/S Oos-Moot
- O/16 span H/S Oos-Moot
- O/15 span H/S Noordheuwel
- O/14 span H/S HTS John Voster
Speler van die week:
2009
- 1ste span JJ van Vuuren Senter Hoërskool Pretoria Noord
- 2de span Percy Ueckermann Slot Hoërskool Hugenote
- O/16 span Riaan Pieters Agsteman Hoërskool Oos-Moot
- O/15 span Weiden van As Skrumskakel Hoërskool Noordheuwel
- O/14 span Marnus Erasmus Flank Hoërskool Transvalia