Program van die week
Program van die week
MAURITZ HANSEN RUGBYWEEK 1 APRIL TOT 5 APRIL 2014
Algemene program en verloop van gebeure
Dinsdag 1 April 2014
07:00-08:30 Aankoms en registrasie by Hoërskool Hans Strijdom
08:30 Afrigters vergadering in skoolsaal
09:00 tot 10:00 Registrasie by koshuise en vakansie oorde
09:00 Wedstryde begin op A, C en D veld
10:00 wedstryd begin op B veld.
10:00 tot 14:00 Middagete by stalletjies
10:00 Neem van spanfoto’s in skoolsaal
15:30 tot 17:00 Aandete by koshuis
18:00 Aantree vir opening seremonie
18:45 Opening seremonie neem in aanvang
19:30 Openingswedstryd
20:30 Gaste en beamptes na lapa
22:30 Stiltetyd
23:00 Ligte uit
Woensdag 2 April 2014
07:00 Opstaan
07:55 Stiltetyd
08:00 tot 10:00 Ontbyt in koshuis
12:00 tot 14:00 Middagete by stalletjies
14:00 Afrigters gebruik dag na goeddunke
16:00 tot 19:00 Aandete kospakkies afhaal by koshuis. (vleispakkies is beskikbaar )
22:30 Stiltetyd
23:00 Ligte uit
Donderdag 3 April 2014
06:30 Opstaan
06:55 Stiltetyd
07:00 tot 09:00 Ontbyt by koshuis
08:00 Spanfoto’s in skoolsaal geneem volgens afspraak
09:00 Wedstryde begin
12:00 tot 14:00 Middagete by kosstalletjies
16:00 tot 18:00 Aandete in koshuis
18:00 Wedstryde eindig
19:30 Beamptes en gaste na lapa
22:30 Stiltetyd
23:00 Ligte uit
Vrydag 4 April 2014-03-12
07:00 Opstaan
07:55 Stiltetyd
08:00 tot 10:00 Ontbyt in koshuis
12:00 tot 14:00 Middagete by stalletjies
14:00 Afrigters gebruik dag na goeddunke
17:00 tot 19:00 Aandete kospakkies afhaal by koshuis. (vleispakkies is beskikbaar )
22:30 Stiltetyd
23:00 Ligte uit
Saterdag 5 April 2014-03-12
06:30 Opstaan
06:55 Stiltetyd
07:00 tot 09:00 Ontbyt by koshuis
08:00 Wedstryde begin
12:00 tot 14:00 Middagete by kosstalletjies
13:00 Finaal vir 2de spanne
14:00 Finaal 0/14
15:00 Finaal 0/15
16:00 Finaal 0/16
17:00 Finaal 1ste spanne
18:15 Oorhandiging van trofeë en pryse
19:00 Afsluiting
Skeidsregters en Toekenings
Bestuurder/koördineerder
Gerhard van Niekerk
Toekenings word gemaak aan:
- Die wenspanne van die week (1e, 2de,0/16, 0/15, 0/14)
- Speler van die week (1e, 2de,0/16, 0/15, 0/14)
- Speler van elke wedstryd (1e, 2de,0/16, 0/15, 0/14)