2019 Hansieweek

Toerspanne

Hier is die name van die Mauritz Hansen rugbyweek o/16 en 1e toerspanne vir 2019: Mauritz Hansen rugbyweek toerspanne 2019

Hieronder volg foto’s van die pryswenners.

Kevin Bosman die o/14 speler van die week van Tuine
Jarno Snyders o/16 speler van die week van Zwartkop
Nandus Pieterse die 2e-span speler van die week van Oos Moot

Die skole en spanne wat vanjaar deelneem:

Skool O/14 O/15 O/16 2de  1ste Dorp
AHS Kroonstad 1 1 1     Kroonstad
Afrikaanse Hoër Seunskool       1 1 Pretoria
Hoërskool Die Anker 1 1       Brakp[an
Hoërskool Dinamika 1 1 1     Alberton
Curro Hazeldean 1 1 1   1 Pretoria
Curro Nelspruit         1 Nelspruit
Hoërskool Driehoek 1 1 1 1 1 Vanderbijlpark
Hoërskool DR E G Jansen 1         Boksburg
Hoërskool Ellisras 1 1 1     Ellisras
Hoërskool Erasmus     1   1 Bronkhorstspruit
Hoërskool Frikkie Meyer     1     Thabazimbi
Hoërskool Hans Strijdom 1 1 1 2 1 Naboomspruit
Hoërskool Hugenote     1   1 Springs
HTS John Vorster 1 1 1   1 Pretoria
Hoërskool Jeugland     1     Birchleigh
Klerksdorp Hoër       1 1 Klerksdorp
Hoërskool Lydenburg 1 1 1 1 1 Lydenburg
HTS Middelburg 1 1     1 Middelburg
Morgenzon Landbou akademie   1     1 Morgenzon
Hoërskool Noordheuwel 1 2       Noordheuwel
Northcliff High 1 1 1 1 1 Northcliff Johannesburg
Hoërskool Oos Moot 1 1 1 1 1 Pretoria
Hoërskool Piet Potgieter 1 1 1     Potgietersrus
HTS Rustenburg       1   Rustenburg
HTS Tom Naude 1 1 1   1 Pietersburg
Hoërskool Tuine 1   1   1 Tuine Pretoria
Waterberg        1   Potgietersrus
HTS Witbank       1 1 Witbank
Hoërskool Witteberg 1 1 1 1 1 Bethlehem
Hoërskool Zwartkop     2     Pretoria
Totale 18 18 20 12 18