Van links na regs: Hannes Niemann, Mnr. Marius Dickinson, Andries Schutte, Ian le Grange, Dylan Hully (voor), Junius Deysel (agter), William Parker (voor), Kobus Moller (agter), Martin Stieger (voor), Thinus Ueckermann (agter), Maverick van der Merwe, Christo Potgieter en Mnr. Mauritz Hansen.
Armand Botha was afwesig tydens die neem van die foto, asook die spelers op die foto’s hieronder.
Koch Marx ontvang sy Mauritz Hansen 15-tal medalje van sy afrigter.
Keenan Swanepoel ontvang sy Mauritz Hansen 15-tal medalje van Mnr. Rudolf de Vos.
Zirk Engelbrecht ontvang sy toekenning as speler van die wedstryd van Mnr. Johann Bierman. Zirk is die agsteman in die 2012 Mauritz Hansen 15-tal.
Van links na regs: Hannes Niemann, Mnr. Marius Dickinson, Andries Schutte, Ian le Grange, Dylan Hully (voor), Junius Deysel (agter), William Parker (voor), Kobus Moller (agter), Martin Steyn (voor), Thinus Ueckermann (agter), Maverick van der Merwe, Christo Potgieter en Mnr. Mauritz Hansen.
Die Mauritz Hansen 15-tal word aangewys uit die beste spelers in elke posisie op die week. Die volledige span is: