2011 Prysuitdeling Mnr. Rudolf de Vos (Hoof-organiseerder) saam met die afrigters en kapteins van Port Natal – hulle het die trofee gewen vir die beste spangees Alwyn de Klerk van John Vorster ontvang die trofee vir beste o/14-speler van die toernooi van Mnr. Mauritz Hansen Lean Claassen was die beste o/15-speler van die toernooi. Mnr. Mauritz Hansen oorhandig sy trofee Ian le Grange is aangewys as beste voorspeler en beste eerstespan-speler van die toernooi. Hy ontvang die trofee van Mnr. Mauritz Hansen. Cornel Oberholzer van Ben Vorster ontvang die trofee namens skool vir die beste 2de-span van Mnr. Dirk Oosthuizen Alwyn de Klerk ontvang die trofee vir die beste o/14-span van Mnr. Marius Dickinson. Mnr. Anton Geyser, afrigter van Brandwag ontvang die trofee vir beste o/15-span van Mnr. Mauritz Hansen Ben Vorster se o/16-span was die beste op die toernooi en Cornel Oberholzer ontvang die trofee namens die skool van Mnr. Bart Heyneke Noordheuwel se kaptein Eloff Meyer ontvang die trofee vir die beste eerstespan van Mnr. Rudolf de Vos.