2012 reëlings skop af – 20 jaar bestaan

Die reëlings vir die Mauritz Hansen rugbyweek in 2012 het in alle erns afgeskop en daar is reeds meer as 90 spanne wat navraag gedoen het om deel te neem aan hierdie groot geleentheid. Hieronder is ‘n brief van die organiseerders.

Klik op die brief om dit te vergroot.