Die Mauritz Hansen-vyftiental
Die Mauritz Hansen-vyftiental word gekies uit al die eerstespanspelers wat deelneem aan die week. Dit is die beste spelers in elke posisie deur die week. Die span word aangewys deur ‘n paneel van onafhanklike keurders.
1 – Stefan Steenberg (HTS Vereeniging)
2 – Timothy Nhlapo (Zwartkop)
3 – Andries Schutte (Hoogenhout)
4 – Eloff Meyer (Noordheuwel)
5 – Chris Toerien (Wagpos)
6 – Ian le Grange (Hans Strijdom) – Beste voorspeler
7 – Junius Deysel (HTS Vereeniging)
8 – Paul Mardon (Zwartkop)
9 – Viandri Delport (Zwartkop)
10 – Nico Myburgh (Gerrit Maritz)
11 – Wayne Steinmann (Noordheuwel)
12 – Morné Botha (Tuine)
13 – Anrich Rosslee (Port Natal) – Beste agterspeler
14 – Richard Kahu (Noordheuwel)
15 – Frederik Swanepoel (Hans Strijdom)
Baie geluk aan al hierdie spelers – dit is ‘n puik prestasie.