Prysuitdeling en Mauritz Hansen 15-tal 2012

Die 20ste Mauritz Hansen Rugbyweek het tot ‘n einde gekom en die trofeë is oorhandig aan die spanne wat die week hulle onderskeie afdelings gewen het en die beste spelers in elke ouderdomsgroep. Spanne wat die ouderdomsgroepe gewen het: o/14 – HTS Witbank o/15 – Secunda o/16 – Florida 2de-spanne – Transvalia 1ste-spanne – Overkruin […]

Continue

Internet af, uitslae nou op

Maandagaand tydens die hoofwedstryd van die dag wat om 20h00 begin het, het die internetverbinding die gees gegee en kon ons nie al die opdatering doen soos normaal op die webwerf nie. Alles is nou bygewerk en die bepalings sal teen ongeveer 10h00 vanoggend (Dinsdag) op die webwerf wees. Overkruin het die wedstryd teen HTS […]

Continue

Program vir 2012 Mauritz Hansen Rugbyweek

Hierdie jaar skop die eerste wedstryde af op Saterdag 31 Maart 2012 en oudergewoonte is daar 3 rondtes op verskillende dae en ‘n rusdag na elke dag se spel. Die verkorte program is soos volg: Saterdag 31 Maart 2012 07:00 tot 8:30 – Aankoms en registrasie by skool 08:30 – Afrigters vergader 09:00 tot 10:00 […]

Continue

Rugby help renosters red

Die organiseerders van die Mauritz Hansen Rugbyweek het besluit om hierdie jaar tydens die 20ste toernooi betrokke raak by die renoster rehabilitasiesentrum by Ubumanzi.  Die projek se webblad is www.palalarhinos.co.za Fabi uitrusters, een van die klereborge gaan ‘’n gedeelte van al hulle verkope van klere by die toernooi skenk aan die rehabilitasiesentrum. Meer nuus daaroor […]

Continue

90 spanne van 28 skole vir 2012

Die 20ste Mauritz Hansen Rugbyweek beloof om weer vir groot opwinding te sorg wanneer 90 spanne van 28 skole mekaar pak vanaf 31 Maart tot 4 April by die Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo. Hierdie jaar is daar 20 eerstespanne, 12 tweedespanne, 18 onder 16-spanne, 20 onder 15-spanne en 20 onder 14-spanne. 8 […]

Continue