Rugby help renosters red
Die organiseerders van die Mauritz Hansen Rugbyweek het besluit om hierdie jaar tydens die 20ste toernooi betrokke raak by die renoster rehabilitasiesentrum by Ubumanzi. Die projek se webblad is www.palalarhinos.co.za
Fabi uitrusters, een van die klereborge gaan ‘’n gedeelte van al hulle verkope van klere by die toernooi skenk aan die rehabilitasiesentrum. Meer nuus daaroor sal nog volg.