Wedstrydbepalings vir Woensdag, 4 April op

Die wedstrydbepalings vir Woensdag, 4 April 2012 is op die webwerf. Die wedstryde begin al 8h00 en die finale wedstryde in die verskillende ouderdomsgroepe begin 13h00 op die A-veld.

4 comments

  1. jaco schalkwyk says:

    Wat het geword van die Hansies se sportleuse” liefde, LOJALITEIT en passie, veral t.o.v. die 1ste rugbyspan? Hoe sal ‘n span ooit vorentoe kan beweeg met sulke ondesteuning????

  2. DOEP says:

    STEL ASB. DIE UISLAG REG T.O.V DIE WEDSTRYD TUSSEN HTS JOHN VORSTER EN POTCH VOLKSKOOL 0/15.DIE UITSLAG WAT EK HET IS 47-0 TEN GUNSTE VAN HTS JOHN VORSTER.EK DINK DIE RUSTYD TELLING WORD TANS WEER GEGEE.

    1. blaar says:

      Dankie, eindtelling was 46-0 volgens beamptes. Ons stel dit reg.

  3. Michelle says:

    Ek voel jammer vir die 0/16 en 1ste spanne van Hansies – julle is die beste maar die ondersteuning was nie daar nie maar hou julle koppe hoog en weet ons weet julle kan.

Comments are closed.