Prysuitdeling en Mauritz Hansen 15-tal 2012
Die 20ste Mauritz Hansen Rugbyweek het tot ‘n einde gekom en die trofeë is oorhandig aan die spanne wat die week hulle onderskeie afdelings gewen het en die beste spelers in elke ouderdomsgroep.
Spanne wat die ouderdomsgroepe gewen het:
- o/14 – HTS Witbank
- o/15 – Secunda
- o/16 – Florida
- 2de-spanne – Transvalia
- 1ste-spanne – Overkruin
Die spelers van die week in elke ouderdomsgroep was:
- o/14 – Du Preez van der Merwe (HTS Witbank)
- o/15 – Brendan le Sar (HTS John Vorster)
- o/16 – Conrad Engelbrecht (Hans Strijdom)
- 2de-spanne – Dudley Thomas (Transvalia)
- 1ste-spanne – Maverick van der Merwe (Carletonville)
Die Mauritz Hansen 15-tal word aangewys uit die beste spelers in elke posisie op die week. Hulle is:
- 15 – Christo Potgieter (Hoogenhout)
- 14 – Maverick van der Merwe (Carletonville)
- 13 – Thinus Ueckermann (Hugenote)
- 12 – Koch Marx (Alberton)
- 11 – Armand Botha (HTS John Vorster)
- 10 – Martin Stieger (HTS John Vorster)
- 9 – William Parker (Overkruin)
- 8 – Zirk Engelbrecht (Alberton)
- 7 – Junius Deysel (HTS Vereeniging)
- 6 – Ian le Grange (Hans Strijdom)
- 5 – Keenan Swanepoel (HTS John Vorster)
- 4 – Kobus Moller (HTS John Vorster)
- 3 – Andries Schutte (Hoogenhout)
- 2 – Dylan Hully (Noordheuwel)
- 1 – Hannes Niemann (Hans Strijdom)
Die eindtelling vir die wedstryd tussen Noorheuwel en Bastion se o/15 wedstryd op Woensdag was 31 / 5 in die guns van Noordheuwel en nie 13/5 soos aangedui nie.
Groete
One hier in die noorde van Pretoria is ongelooflik trots op Overkruin se 1ste span. Dot was ‘n ongelooflike eindwedstryd
Hi wil net ‘n regstellingtjie maak die nr 10 van die Mauritz Hansen 15-tal 2012 is Martin Stieger van HTS John Vorster en nie Martin Steyn nie.