Program vir 2012 Mauritz Hansen Rugbyweek
Hierdie jaar skop die eerste wedstryde af op Saterdag 31 Maart 2012 en oudergewoonte is daar 3 rondtes op verskillende dae en ‘n rusdag na elke dag se spel. Die verkorte program is soos volg:
Saterdag 31 Maart 2012
07:00 tot 8:30 – Aankoms en registrasie by skool
08:30 – Afrigters vergader
09:00 tot 10:00 – Registrasie by koshuise en vakansie-oorde
09:00 – Wedstryde begin
10:00 – Neem van spanfoto’s in skoolsaal
18:00 – Aantree vir openingseremonie
18:45 – Openingseremonie
19:30 – Openingswedstryd
20:30 – Gaste en Beamptes na Lapa
22:30 – Stiltetyd
23:00 – Ligte uit
Sondag 01 April 2012
10:30 – Kerkdiens by Stadion
12:00 tot 14:00 – Middagete by stalletjies
14:00 – Afrigters gebruik dag na goeddunke
Maandag 02 April 2012
08:00 – Wedstryde begin
08:00 – Spanfoto’s in skoolsaal geneem volgens afspraak
21:00 – Wedstryde eindig
21:00 – Beamptes en gaste na lapa
Dinsdag 03 April 2012
08:30 tot 11:30 – Skopkursus by stadion: Jannie de Beer
12:00 tot 14:00 – Middagete by stalletjies
14:00 – Afrigters gebruik dag na goeddunke
Woensdag 4 April 2012
08:00 – Wedstryde begin
18:00 – Wedstryde eindig
18:30 – Oorhandiging van trofeë en pryse
19:00 – Afsluiting