90 spanne van 28 skole vir 2012
Die 20ste Mauritz Hansen Rugbyweek beloof om weer vir groot opwinding te sorg wanneer 90 spanne van 28 skole mekaar pak vanaf 31 Maart tot 4 April by die Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo.
Hierdie jaar is daar 20 eerstespanne, 12 tweedespanne, 18 onder 16-spanne, 20 onder 15-spanne en 20 onder 14-spanne. 8 van die 28 skole wat deelneem, het 5 spanne elk ingeskryf.
Kan julle dalk vir my ‘n program email sodra hy gereed is vir die jaar 2012
Baie Dankie
Groete
L.C. van der Merwe
neels@maraisviljoen.co.za
Kon jul e-pos addres nie kry onder KONTAK ONS?
Hoe kan ons op hoogte gehou word van nuus van die toernooi? Veral bepalings en uitslae?
Groete…
Andre Weich
http://www.schoolstribune.com
editor@schoolstribune.com