Internet af, uitslae nou op
Maandagaand tydens die hoofwedstryd van die dag wat om 20h00 begin het, het die internetverbinding die gees gegee en kon ons nie al die opdatering doen soos normaal op die webwerf nie. Alles is nou bygewerk en die bepalings sal teen ongeveer 10h00 vanoggend (Dinsdag) op die webwerf wees.
Overkruin het die wedstryd teen HTS Vereeniging gewen 16-12 en die speler van die wedstryd was Overkruin se Kevin Posthumus.