Nog net 1 dag voor ons afskop

Die eerste wedstryde van die 19de Mauritz Hansen rugbyweek skop oor minder as 24 uur af. Die lang wag is verby en die laaste  voorbereidings is reeds getref. Alles is gereed vir die 80 spanne wat binnekort in Naboomspruit opdaag.

Ons sien uit na opwindende rugby en wens alle spanne voorspoed toe.