Spanne bevestig vir 2013 rugbyweek

Die volgende spanne is reeds bevestig vir die Mauritz Hansen rugbyweek wat van 2-6 April plaasvind:

Skool O/14 O/15 O/16 2de 1 ste Totaal
Bastion 1 1 2
Carletonville 1 1
Dinamika 1 1 1 3
Ermelo 1 1
Gerrit Maritz 1 2 1  1 1 6
Fochville 1 1 1 1 1 5
Hans Strijdom 1 1 1 1 1 5
Hoogenhout 1 1 1 0 1 4
John Vorster 1 1 1 1 1 5
Jeppe Boys High 1 1
Lydenburg 1 1 1 1 1 5
Middelburg 1 1 1 2 5
Montana 1 1 1 3
Noordheuwel 1 1 1 1 4
Oos Moot 1 1 1 1 4
Overkruin 1 1 1 1 4
PHS 1 1 2
HTS Rustenburg 1 1 2
Secunda 1 1 1 1 4
Wonderboom 1 1 2
Zwartkop 1 1 1 1 4
Totale 16 18 16 8 14 72