Wedstrydbepalings vir 2 April 2013

Die wedstrydbepalings vir die eerste dag se wedstryde op die 2013 Mauritz Hansen rugbyweek is nou gepubliseer. Kliek hier om na die wedstrydbepalings te kyk.

Soos wat die uitslae bekendraak, sal dit op die webwerf opgedateer word.

5 comments

  1. HENNIE LE ROUX says:

    by watter skool vind wedstryde plaas asb

    1. blaar says:

      Hi Hennie, dit vind by Hans Strydom plaas.

  2. Danie Visser says:

    Wat is die wedstryd bepalings vir die 4de April 2013?

  3. Jaco Theron says:

    More Blaar,
    Net ‘n opmerking oor foto’s ens. Daar is geen verwysing na waar die fotos beskikbaar sal wees nie. Verder is daar slegs minimale aksie fotos op die webwerf beskikbaar, ek glo dit sal binnekort hopelik verander? Vir ouers is dit belangrik om fotos te sien van hulle kinders en dan verwys ek na fotos van al die spanne van al die skole. Ek weet dat dit ‘n groot taak is en julle het my simpatie daarvoor. Dit bly egter die amptelike kommunikasie portaal vir ouers wat nie die rugby kan bywoon nie en dus sal dit gaaf wees as die opdatering van die webwerf gereeld geskied.
    Groete
    Jaco

  4. nicola diener says:

    hoe word bepaal watter spanne speel in die finaal, op grond van wat word die evaluering gedoen?

Comments are closed.