Mauritz Hansen rugbyweek 1-5 April 2014

Hierdie jaar vind die Mauritz Hansen rugbyweek weer plaas van 1-5 April 2014. Wedstryde vind op 1, 3 en 5 April plaas, met al die finale wedstryde oudergewoonte op die Saterdag.

Dit is minder as ‘n maand voor die rugbyweek afskop en reĂ«lings is vinnig besig om gefinaliseer te word. Meer inligting sal deurlopend op hierdie webwerf beskikbaar wees, asook op die Facebook-bladsye. Volg ons gerus daar.

Tags:, , ,

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>