Program vir die Mauritz Hansen rugbyweek van 2 tot 6 April 2013

Dinsdag  2 April 2013

07:00 tot 8:30           Aankoms en registrasie by skool
08:30                         Afrigters vergader
09:00 tot 10:00         Registrasie by koshuise en vakansie-oorde
09:00                         Wedstryde begin
10:00 tot 14:00         Middagete by stalletjies
10:00                         Neem van spanfoto’s in skoolsaal
15:00 tot 17:30         Aandete by Koshuis
18:00                         Aantree vir openingseremonie
18:45                         Openingseremonie
19:30                         Openingswedstryd
20:30                         Gaste en Beamptes na Lapa
22:30                         Stiltetyd
23:00                         Ligte uit

Woensdag  3 April 2013

07:00                         Opstaan
07:55                         Stiltetyd
08:00 tot 10:00         Ontbyt in Koshuis
10:00           Afrigtingskliniek A veld stadion (Toks vd Linde en Divan Serfontein) 1ste spanne neem daaraan deel
12:00 tot 14:00         Middagete by stalletjies
14:00                         Afrigters gebruik dag na goeddenke
17:00 tot 19:00         Aandete (vleispakkies, slaai en broodrolletjies is beskikbaar vir wegneem)
22:30                         Stiltetyd
23:00                         Ligte uit

Donderdag  4 April 2013

06:30                         Opstaan
06:55                         Stiltetyd
07:00 tot 09:00         Ontbyt by koshuis
09:00                         Wedstryde begin
08:00                         Spanfoto’s in skoolsaal geneem volgens afspraak
12:00 tot 14:00         Middagete by kosstaletjies
16:00 tot 18:00         Aandete in koshuis
19:00                         Wedstryde eindig
19:30                         Beamptes en gaste na lapa
22:30                         Stiltetyd
23:00                         Ligte uit

Vrydag  5 April 2013

06:30                         Opstaantyd
07:00                         Stiltetyd
08:00 tot 10:00         Ontbyt by koshuis
10:00 tot 12:00         Afrigters gebruik die oggend na goeddenke
12:00 tot 14:00         Middagete by stalletjies
14:00                         Afrigters gebruik middag na goeddunke
17:00 tot 19:00         Aandete (vleispakkies, slaai en broodrolletjies  is beskikbaar vir wegneem)
22:30                         Stiltetyd
23:00                         Ligte uit

Saterdag  6 April 2013

06:30                         Opstaan
06:55                         Stiltetyd
07:00 tot 09:00         Ontbyt by koshuis
08:00                         Wedstryde begin
12:00 tot 14:00         Middagetes by kosstalletjies
13:00                         Finaal vir 2de spanne
14:00                         Finaal O/14
15:00                         Finaal O/15
16:00                         Finaal O/16
17:00                         Finaal 1 ste spanne
18:30                         Oorhandiging van trofeë en pryse
19:00                         Afsluiting

2 comments

  1. nicola diener says:

    Kan iemand verduidelik hoe word bepaal watter spanne speel in die finaal van hierdie toernooi?

  2. Rudolf de Vos says:

    Nicola,
    Om ‘n toernooi van ons grootte te bestuur en beplan is nie altyd maklik nie, praat nie eens van die uitwerk van die bepalings vir die wedstryde.
    Wat egter uit baie van die tellings (veral die wedstryde van 2 April) baie duidelik is, is dat groot skole se spanne in een jaar baie verswak het. Ons het hulle vir die eerste rondte so akuraat moontik probeer plaas uit geskiedenis van verlede jaar. Tog het spanne wat in die eerste rondte goeie wenne teen erkende rugbyskole behaal het, net om die volgende rondte baie swak te vaar.

    Ons het hierdie jaar nie soos in die verlede punte vir en punte teen gebruik om die spanne te keur vir die finale nie. Ons het ‘n evalueringsprogram ontwerp waarvolgens die 5 ouderdomsgroepe ge-evalueer was deur nie partydige, kundige en ervare persone. Hierdie persone het alle wedstryde in elke ouderdomsgroep waarvoor hulle verantwoordelik was, ge-evalueer.
    Tydens die afrigtersvergadering en in skrywes aan die afrigters is dit baie duidelik aan hulle bekend gemaak.

    Hoop dit help julle om te verstaan hoe ons tewerk gegaan het.

Comments are closed.