Wil graag weet hoekom het Oosterland nie teen Brits gespeel soos aanvanklik op die loting was nie. Hulle en Secunda is in dieselfde liga, maar die loting is so verander dat Secunda die wedstryd teen Brits moes speel. Is lotings nie reeds daar vir regverdigheid nie? Vra maar net!
@hansieweek Telling op web nie reg nie 0/16 Overkruin teen Brits nie korrek nie
Dankie! Dit is reggestel.
Speler van die Wedstryd 0/14 JC Fencham is van Hoerskool Noordheuwel en nie Oos-Moot nie.
Wil graag weet hoekom het Oosterland nie teen Brits gespeel soos aanvanklik op die loting was nie. Hulle en Secunda is in dieselfde liga, maar die loting is so verander dat Secunda die wedstryd teen Brits moes speel. Is lotings nie reeds daar vir regverdigheid nie? Vra maar net!
Dit is gedoen om botsings deur die dag te vermy.