Hi my naam is Gustav Lind. Ek wil graag die Frikkie Meyer 0/15’s se rooster volg vir die hele toer. Is dit dalk moontlik om vir ons die rooster te stuur vir al die wedstryde. Dankie.
Waar kan ek die program vir saterdag kry asb?
Wat is die datums vir 2024
Hi there Is there live streaming of the games
Unfortunately, not.
Hi. Die telling is verkeerd by Ligbron vs Witteberg 1ste spanne. Dit was 22 -5 in Ligbron se guns en die Witteberg soos aangeduid nie.
Dit is reggestel.
Wat is die datum vir Hansie week 2025?
Is daar ‘n wedstryd program vir die week?
Goeie more
Wanneer word die speel rooster vir more bekend gestel ?
Wedstryd bepalings vir wedstryde 3 de April asb
Hi Kan ek e-pos kry waarna ek n versoek kan stuur please. Ons skool Windhoek hoerskool wil graag kom deelneem 2026 .
Comments are closed.
Hi my naam is Gustav Lind. Ek wil graag die Frikkie Meyer 0/15’s se rooster volg vir die hele toer. Is dit dalk moontlik om vir ons die rooster te stuur vir al die wedstryde. Dankie.
Waar kan ek die program vir saterdag kry asb?
Wat is die datums vir 2024
Hi there
Is there live streaming of the games