Donderdag 4 April

19:00  1ste span HTS Middelburg wen Zwartkop 59 – 3.  Baie geluk aan Barend Smit wat speler van die wedstryd is.

18:00  1ste span Hans Strijdom wen John Vorster 17 – 7.  Baie geluk aan Deon Mans wat speler van die wedstryd is.

18:00  O/16 Secunda wen Gerrit Maritz 71 – 0.  Baie geluk aan Surprise Nkambule wat speler van die wedstryd is.

18:00  O/15   Wonderboom wen Noordheuwel 10 – 3.  Baie geluk aan Lee Jordaan wat speler van die wedstryd is.

17:00  1ste span Oos Moot wen Overkruin 13 – 11.  Baie geluk aan Morne Botha wat speler van die wedstryd is.

17:00   O/16 Zwartkops wen Fochville 20 – 7.  Baie geluk aan Johan Kleynhans wat speler van die wedstryd is.

17:00   O/15 Gerrit Maritz wen HTS John Vorster 15 – 3.  Baie geluk aan Arno Killian wat speler van die wedstryd is.
745 57555858

 

 

 

 

 

 

 

16:00  1ste span Wonderboom wen Lydenburg 15 – 8. Baie geluk aan Devon Slinger wat speler van die wedstryd is.

16:00  O/16 Hoogenhout wen Dinamika 15 – 14.  Baie geluk aan Jacques Rocher wat speler van die wedstryd is.

16:00  O/15  Zwartkops wen Fochville 31 – 0.  Baie geluk aan Durandt Serfontein wat speler van die wedstryd is.

16:00  O/14  HTS John Vorster wen Bastion 65 – 0.  Baie geluk aan Jadin Jooste wat speler van die wedstryd is.

15:00  1ste span HTS Middelburg (Rooikatte) wen HTS Rustenburg 13 – 5.  Baie geluk aan Francois Pieterse wat speler van die wedstryd is.

15:00  O/16  Montana wen Ermelo 7 – 6.  Baie geluk aan Jacques Coetzer wat speler van die wedstryd is.

15:00  O/15 Oos Moot wen Dinamika 13 – 10.  Baie geluk aan Dehan Williams wat speler van die wedstryd is.

15:00  O/14  HTS Middelburg wen Zwartkop 31 – 5.

14:00   Hoogenhout 1ste span wen Fochville 47 – 3!  Baie geluk aan Christaan Potgieter wat speler van die wedstryd is!

14:00  O/16  Noordheuwel wen HTS Rustenburg 37 – 0.  Baie geluk aan Stephan Zeelue wat speler van die wedstryd is.

14:00  O/15  Lydenburg wen Overkruin 5 – 3.  Baie geluk aan Wynand Pretorius wat speler van die wedstryd is.

14:00  O/14  Montana wen Hoogenhout 13 – 5.  Baie geluk aan Franco Willemse wat speler van die wedstryd is.

13:00  Ons eerste gelykop wedstryd 13 – 13 tussen Carletonville en Gerrit Maritz 1ste span.  Baie geluk aan Litha Vunisa wat speler van die wedstryd is.

13:00  O/15 Hans Strijdom wen PHS 27 – 7.  Baie geluk aan HP van der Walt wat speler van die wedstryd is.

13:00  O/14 Oos Moot wen Secunda 17 – 12.  Baie geluk aan Eddie Ludick wat speler van die wedstryd is.

 

_DSC2240 _DSC2252 _DSC2249

 

 

 

 

 

 

 

12:00  HTS Middelburg O/16 wen Oos Moot 24 – 3.  Baie geluk aan Gerik Mynhardt wat speler van die wedstryd is.

12:00  Jeppe Boys 2de span wen John Vorster 10 – 8.  Baie geluk aan Joshua Allan wat speler van die wedstryd is.

12:00  HTS Middelburg O/15 wen Montana 32 – 5.

12:00  Hans Strijdom O/14 wen Overkruin 14 – 5.

11:00  Overkruin wen Lydenburg 24 – 5.  Baie geluk aan Ettiene Bezuidenhout wat speler van die wedstryd is.

11:00  Fochville 2de span wen Secunda 19 – 7.  Baie geluk aan Banie Bouwer wat speler van die wedstryd is.

11:00  Secunda O/15 wen Gerrit Maritz 56 – 0.

11:00  Lydenburg O/14 wen Dinamika 19 – 7.  Baie geluk aan Roelof Oelofse wat speler van die wedstryd is.

P1250914 P1250916 P1250917 P1250919 P1250911P1250918

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

10:00  John Vorster wen Hans Strijdom 20 – 3.  Baie geluk aan  Henrico Gouws wat die ‘man of the match’ is.

9:00   Ons skop af met ‘n BAIE nat dag 2 hier in Naboomspruit. Baie sterkte aan al die spanne!

 

P1250904 P1250906 P1250903 P1250901 P1250902

1 comment

  1. Blaar Coetzee says:

    Hi, dit lyk my julle kook daar in die reen!

Comments are closed.